Rupert Grint | |
Geboortenaam | Rupert Alexander Lloyd Grint |
---|---|
Geboorte | 24 Augustus 1988 Harlow, Groot-Brittanje |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rupert Grint (gebore 24 Augustus 1988) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001), Harry Potter and the Goblet of Fire (2005), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1 (2010), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011).